We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Sterfbed

by Kadawer Dialoog

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $3 USD  or more

     

1.
Inleiding 01:15
2.
Ideale Hang 03:16
DIE IDEALE HANG geamputeer van die nek af boontoe pikswart sisteme geblameer, om die oordeel aan te pak ek voel die vrees van 'n jong man geklee in wit dit sweef deur my elke keer verstuk die mens aan woorde van vernietiging jy gly deur die oordeel, amputeer die senuwees elke keer as jy jou sien - kyk dieper in die oomblik of jy bal jou vuiste tot op die laaste seer so iemand bly nog in beheer staan nou op daar gelaat, laat dit oor begin ek sien hoe die siekte deur die donker sluip met 'n gedreun op die sielsiekes af hoor jy, mooi die ondertoon? hoop is net 'n tydbom wat wag om te ontplof die seerkry te onthoof verwag ek nou weer net veel? sonder oordeel geskend maak dit sin terwyl ons slaap en voor ons opvrot breek deur die mure van opressie laat gly die idee van perfeksie breek deur die mure van oppessie laat gly die leun van perfeksie staan op, breek deur elke oomblik deur staan op , breek deur elke oomblik deur breek deur die leun van perfeksie versuip elke keer in die oorvloed van jou breek deur die leun van perfeksie versuip elke keer in die oorvloed van my sonder oordeel geskend maak dit sin terwyl ons slaap en voor ons opvrot
3.
SUBTIELE BEHEER jy luister lui belowe ons die omkeerpunt van die een met die hoop op die eindproduk belowe ons die konstandheid van verandering deur vrees staan nou op en luister in oorgawe belowe ons die redding, belowe ons die tyding, belowe ons die seën en staan prominent opreg voor die een wie betekenis verloor laat ons deur vuur doop vanaf ons regulerende instansies ritereer ons met die basiese begrip van ons persoon ons is verraai deur die ketters verbind met die susters propeganda ons salueer die dryfkrag agter die sisteem laat brand die kers aan altwee kante laat ons deur vuur doop ver vanaf die keurpunte leun, leun, leun, leun laat ons nou deur die vuur loop ver vanaf die keurpunte ons beheer ons word gereguleer, dirigeer ons beheer ons word gereguleer, dirigeer wie lei die fakkel voort? wie kniel op gebreekte glas? wie lei die fakkel voort? wie kniel op gebreekte glas? staan nou op sodom aan my, aan die regte van my bestaan laat ons deur vuur doop ver vanaf die keurpunte kan jy my hoor? ver vanaf die kan jy my hoor?
4.
Tydlose Dood 04:17
5.
Babel 03:36
BABEL lei nasies in ewewig hoor jy nasies in ewewig lyke uitgebyt vir die anderkant hoor ons huil suiwer my leun suiwer my deur deur die hoogste baksteen van babel 'n makaber karnaval van lyke 'n verwronge beeld na buite dis waar ons die veiligste voel vervloek die leun jou god my seun bederf sal jy nou wees deur jou leun, jou leun 'n mislukte poging tot rein vernietiging 'n mislukte poging tot rein vernietiging 'n makaber karnaval van lyke 'n verwronge beeld na buite dis waar ons die veiligste voel bou die stene, een vir bou die stene, een vir bou die stene, een vir verbou die stene van babel, verbou die stene van babel, verhou ons kom vir jou doring kroon jy bou jou torings, ek skeer jou siel oop die val van konings sal my siel verhoog lewe soos in die leie staan lyke verlore lyke verlore dis nasies in ewewig lyke 'n verwronge beeld na buite dis waar ons die veiligste voel veiligste voel suiwer my leun suiwer my deur jou god my seun jou babel
6.
0pt 06:03
0pt. mondig kom ons baklei, laat die wolke belei ja, vorentoe, voor die galge ons bestaan belemmer ja bly jou ja, vir die kruis wat jy dra met my laaste asem - deur jou kloof jy blameer elke oomblik van jou epidemie op die stelsel jy kan verander en alles oorvertel staan bank vas en kyk die idiote in die oë op, op, sien ons op kom, sien dit alles, sien almal jy is in elkgeval te besig om te verstaan jy't klaar laat die kleure van naasies jou bepaal buitensporig mal verklaar ons lees hand gebare nes moeder taal teveel oorgelaat aan die wêreld se oordeel jy soek al die antwoorde op so manier dat dit net vir jou tevrede stel dis in elk geval jou beurt om die fakkel voort te dra ons loop deur,heen en weer, net omdat die hele wêreld haat buitensporig mal verklaar ons lees hand gebare nes moedertaal 'n beeld soos 'n dooie man wat voor jou staan soos 'n sluier reg oor jou siel jou gedaante, my gedeelte my siel sleep voor jou deur breek alles af en laat dit oor begin dis jou beurt om die vaandel voort te dra breek alles af en laat dit oor begin dis jou beurt dis jou beurt buitensporig mal verklaar ons lees hand gebare nes moedertaal buitensporig mal verklaar ons lees hand gebare nes moedertaal nes moedertaal nes moedertaal

about

Kadawer Dialoog wil graag dankie sê aan almal wie bygedra het tot die Sterfbed EP.
------------------------
Kadawer Dialoog would like to thank everyone who contributed to the Sterfbed EP.

Musiekgroepe/Bands:
My Columbine
Surdus
Forever Unbound
Envious Despair
Posthumous
Sufferance
Empyrean War
FAQT
Le Zoo Biscuits

Studio:
Sound Cats Studio
Adrian Nel (Klank Ingenieur/Sound Engineer)

Kunswerk/Artwork:
Sophia Engelbrecht

Die Kadawers/The Band:
Kriss Kadawer (Kitaar/Guitar)
Chris Hawk Harrison (Stem/Vocals)
Samael M De Vel (Baskitaar/Bass)
Charles Barry (Dromme/Drums & Stem/Vocals)

Oud-lede/Former Members:
Denis Dembskey Jnr (Stem/Vocals)
Johan Raaths (Baskitaar/Bass)
Johannes Deon Swanepoel (Baskitaar/Bass)
Johan Nieuwenhuis (Stem/Voclas)
Drikus Behrens (Stem/Vocals)
Jacques Grobler (Dromme/Drums)
Zurika Cilliërs (Baskitaar/Bass)
Wynand Swart (Stem/Vocals)

Kadawer Dialoog dra Sterfbed op aan ons oorlede vriend en Baskitaar speler, Johan Raaths. Rus in Vrede ou vriend.

En laaste maar nie die minste nie, een BEFOKTE dankie aan al ons vriende en vyande wie die musiek deur dik en dun ondersteun het.
------------------------
Kadawer Dialoog dedicates Sterfbed to our late friend and bass player Johan Raaths. Rest in Peace old friend.

And last but not least, one FUCKING BIG thank you to all our friends and foes who supported he music through thick and thin.

Snitlys/Track list:
1) Inleiding
2) Ideale Hang
3) Subtiele Beheer
4) Tydlose Dood
5) Babel
6) 0pt

credits

released February 12, 2017

Kadawer Dialoog wil graag dankie sê aan almal wie bygedra het tot die Sterfbed EP.
------------------------
Kadawer Dialoog would like to thank everyone who contributed to the Sterfbed EP.

Musiekgroepe/Bands:
My Columbine
Surdus
Forever Unbound
Envious Despair
Posthumous
Sufferance
Empyrean War
FAQT
Le Zoo Biscuits

Studio:
Sound Cats Studio
Adrian Nel (Klank Ingenieur/Sound Engineer)

Kunswerk/Artwork:
Sophia Engelbrecht

Die Kadawers/The Band:
Kriss Kadawer (Kitaar/Guitar)
Chris Hawk Harrison (Stem/Vocals)
Samael M De Vel (Baskitaar/Bass)
Charles Barry (Dromme/Drums & Stem/Vocals)

Oud-lede/Former Members:
Denis Dembskey Jnr (Stem/Vocals)
Johan Raaths (Baskitaar/Bass)
Johannes Deon Swanepoel (Baskitaar/Bass)
Johan Nieuwenhuis (Stem/Voclas)
Drikus Behrens (Stem/Vocals)
Jacques Grobler (Dromme/Drums)
Zurika Cilliërs (Baskitaar/Bass)
Wynand Swart (Stem/Vocals)

Kadawer Dialoog dra Sterfbed op aan ons oorlede vriend en Baskitaar speler, Johan Raaths. Rus in Vrede ou vriend.

En laaste maar nie die minste nie, een BEFOKTE dankie aan al ons vriende en vyande wie die musiek deur dik en dun ondersteun het.
------------------------
Kadawer Dialoog dedicates Sterfbed to our late friend and bass player Johan Raaths. Rest in Peace old friend.

And last but not least, one FUCKING BIG thank you to all our friends and foes who supported he music through thick and thin.

Snitlys/Track list:
1) Inleiding
2) Ideale Hang
3) Subtiele Beheer
4) Tydlose Dood
5) Babel
6) 0pt

license

all rights reserved

tags

about

Kadawer Dialoog Johannesburg, South Africa

Kadawer Dialoog is a four-man metal ensemble from Johannesburg, South Africa. Kadawer Dialoog writes and composes all original songs all in Afrikaans which puts them in a genre occupied by very few others. Their lyrics reflect the struggles we all face, including death, faith, and an alternative way of doing things. Kadawer Dialoog is art, surrealism and Dada, offensive and challenging. ... more

contact / help

Contact Kadawer Dialoog

Streaming and
Download help

Report this album or account

If you like Kadawer Dialoog, you may also like: